Food, Food, Glorious Food

Lepelsteeltjies

Type: Cookies & Biscuits (Savoury) Recipe: Ouma Anna (I had to translate it from Afrikaans!) Ingredients 2 cups of Flour ½ t Baking powder ½ t Salt 250 g Grated Salted Butter 250 g finely grated Cheddar Cheese Filling ½ cup Fine Apricot Jam Other info Oven: 200°C Baking time: 15 minutes Yield: 70 Small biscuits   Method… Read More Lepelsteeltjies

Pretty Things

Mooi, Mooier, Mooiste!

*Yes, an Afrikaans title with English text… because pretty, prettier prettiest was not going to make the cut (not kat) “Fashion is what you’re offered four times a year by designers. And style is what you choose.” — Lauren Hutton Five (amazing) designers from the North West University managed to do what quite a few attempts… Read More Mooi, Mooier, Mooiste!

Pretty Things

“The Henriëtte”

Woorde en kiekies: Henriëtte Jansen van Vuuren Henriëtte studeer tans Bsc Verbuikerswetenskap by die Noord-Wes Universiteit in Potchefstroom. Sy wil graag haar Honeurs doen na sy haar graad vewerf het asook haar eie besigheid begin na sy haar studies voltooi het. Om meer oor Henriëtte te lees, sien onder! Volg haar op instagram by: @Dandelion_delineation of… Read More “The Henriëtte”

Pretty Things

“The Bianca”

Words & Photos by: Bianca van der Merwe   The Designer 27 November 1996 om 02:15 te Kallie De Haas Hospitaal Potchefstroom het ek, Bianca Wilhelmina van der Merwe die eerste lewenslig gesien. Kort na my geboorte het my ouers verhuis na Welkom in die Vrystaat, waar ons woonagtig was tot einde 2009 toe ons… Read More “The Bianca”

Pack your Bags, we're Traveling

Philadelphia

(nee, nie die hoofbestanddeel van kaaskoek nie, dit is ook nie die dorpie in Pennsylvania nie). Philadelphia, die pragtigste ou dorpie in die Wes-Kaap, net duskant, anderkant Malmesbury (of Durbanville, afhangende van hoe jy ry, natuurlik hou ek daarvan om MalmesbuRy te sê, en die “r” te bRei). Vir een of ander rede raak ek… Read More Philadelphia

Anything, Everything and Nothing

Pappa Beer

Pappa Bear Kosie Kiem Kosie Pappa Pappaaaaaaa En met tye, Kobus (wanneer ek hom die bogenoemde genoem het en hy steeds nie reageer nie).   Die onbeskryflike pappa is my gunsteling mens!   Jacobus Francois Havenga, is vandag 56 jaar gelede gebore in die plaaslike hospitaal op Postmasburg in die Noord-Kaap. Nie net is hy… Read More Pappa Beer