Pack your Bags, we're Traveling

Philadelphia

(nee, nie die hoofbestanddeel van kaaskoek nie, dit is ook nie die dorpie in Pennsylvania nie). Philadelphia, die pragtigste ou dorpie in die Wes-Kaap, net duskant, anderkant Malmesbury (of Durbanville, afhangende van hoe jy ry, natuurlik hou ek daarvan om MalmesbuRy te sê, en die “r” te bRei). Vir een of ander rede raak ek… Read More Philadelphia