Anything, Everything and Nothing

Pappa Beer

Pappa Bear Kosie Kiem Kosie Pappa Pappaaaaaaa En met tye, Kobus (wanneer ek hom die bogenoemde genoem het en hy steeds nie reageer nie).   Die onbeskryflike pappa is my gunsteling mens!   Jacobus Francois Havenga, is vandag 56 jaar gelede gebore in die plaaslike hospitaal op Postmasburg in die Noord-Kaap. Nie net is hy… Read More Pappa Beer